Klik hier!

Klik hier om na die "Sondagskooltuis" blog te gaan (Sondagskool lesse en apparaat):http://sondagskooltuis.blogspot.co.nz/
Klik hier om na die "Sondagskoolmobile" blog te gaan (Sondagskool onderwerpe - bedoel vir "mobile"):http://sondagskoolmobile.blogspot.co.nz/

Sunday, March 9, 2014

Vir onlangse posts op Sondagskooltuis blog - ("Lesaanbieding Idees"; "Drome & Gesigte"; "Drake, Monsters & Diere")

Vir onlangse posts op die Sondagskooltuis blog, gaan na:
------------------------------------------------------------------------------------------------------------
*  LESAANBIEDING IDEES (3 - 8 JARIGES):  Die idee van "Lesaanbieding Idees", is om voorbeelde te gee van maniere om die les prakties aan te bied, sodat die kinders beter konsentreer en hulle die les beter onthou.  Deur sekere van hierdie lesaanbiedings, word die kinders ook aangemoedig om die manier hoe sy/hy dinge verstaan, in woorde of in takies uit te druk - dit help hulle ook om die les beter te onthou. Hulle word ook aangemoedig om beter te luister, en is veral gepas op Verhaal-voorlesings.  Die idees kan op enige verhale toegepas word.

(1)  http://sondagskooltuis.blogspot.co.nz/2014/03/lesaanbieding-idees-3-8-jariges-nr-1.html
(2)  http://sondagskooltuis.blogspot.co.nz/2014/03/lesaanbieding-idees-3-8-jariges-nr-2.html
(3)  http://sondagskooltuis.blogspot.co.nz/2014/03/lesaanbieding-idees-3-8-jariges-nr-3.html
(4)  http://sondagskooltuis.blogspot.co.nz/2014/03/lesaanbieding-idees-3-8-jariges-nr-4.html 
(5)  http://sondagskooltuis.blogspot.co.nz/2014/03/lesaanbieding-idees-3-8-jariges-nr-5.html
(6)  http://sondagskooltuis.blogspot.co.nz/2014/03/lesaanbieding-idees-3-8-jariges-nr-6.html
------------------------------------------------------------------------------------------------------------
*  Eerste twee dele van "DROME EN GESIGTE" (bedoel vir 12 - 17 jariges):

    http://sondagskooltuis.blogspot.co.nz/2014/03/drome-gesigte-bedoel-vir-12-17-jariges.html
------------------------------------------------------------------------------------------------------------
*  "VRAE WAT KINDERS VRA" (gaan voort) - Drake, Monsters, Diere...

    http://sondagskooltuis.blogspot.co.nz/2014/03/vrae-wat-kinders-vra-drake-en-monsters.html
------------------------------------------------------------------------------------------------------------

No comments: